1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisies deelneem, buiten werknemers van Media24, die kompetisieborge, hul filiale, advertensie- en promosieagentskappe en hul gesinslede.
2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte inskrywings wat getrek word en wenners sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word.
3 SMS-kompetisiewenners word lukraak uit al die SMS-inskrywings gekies.
4 Die organiseerders se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5 Pryse kan nie verander, oorgedra, uitgestel of vir kontant geruil word nie.
6 Die kliënte is daarvoor verantwoordelik om die pryse te verskaf. Tuis kan nie verantwoordelik gehou word vir probleme en vertragings in die ge- standdoening van die pryse nie.
7 Pryse moet binne 6 maande ná kennisgewing opgeneem word; uitstel sal slegs verleen word indien die borge skriftelik daartoe ingestem het.












Kook en wen R200 000!

Nog geen kommentaar.