Versier jou sonsambreel

Druk jou stempel op jou sonsambreel af met dié oulike idee.

Deur Shelly Bergh
Video Francois Oberholster

 

Wat jy nodig het:

• sonsambreel
• potlood
• lapverf
• pon-pons (ons het ons s’n by MRP Home gekry)
• warmgompistool

 

So maak jy …

Stap 1: Gebruik die potlood en teken hasies op elke tweede paneel van die sambreel.

Stap 2: Verf die hasies met wit lapverf, wag tot dit droog is en vul dan die detail in met ander kleure.

Stap 3: Plak die pon-pons aan die rand van jou sambreel met die warmgompistool.

En siedaar …

 

KYK NOU:

Skryfgoed-byderhand-nuusbrief

 

WEB-FOOTERS-afr