Stempelpatroon vir jou towertapyt

Val ’n ontwerpermat buite jou begroting? Op bladsy 72-74 van ons Februarie-uitgawe wys ons selfdoen-kenner Shelly Bergh hoe jy jou eie towertapyt kan maak – met seil, ’n stempel en verf.

Carpet-stamp-FB

 

DIY-stamp-benodighede

Is jy lus om dié projek aan te pak? Laai die stempel HIER af.

So maak jy: