Dekor

3 Responses to Dekor

  1. Delia basson says:

    Ek love my tuis tydskrif!

  2. Annatjie van Staden says:

    Hallo

    Ek wil net graag uitvind in die Tius van Maart 2014 op bladsy 42 as jy by die deur in kyk is daar op die muur die mooiste Fresh Cut Flower gehang en op bladsy 43 is die Franse horlosie wat geverf is. Ek wil net weet waar is dit gekoop groot asseblef. Julle tydskrif is awsome!!!

    Baie dankie
    Annatjie

    • ashlinsteer24 says:

      Hello Annatjie

      Ek het jou navraag vir Beatrice gestuur – sodra ek terugvoer van haar kry dan sal ek jou laat weet.

      lekker dag :)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>