Als oor hoe jy kuns in jou huis moet uitstal

Kuns gee aan ’n huis daardie tikkie misterie wat nodig is om dit interessant te maak. Skep só persoonlikheid met kuns.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
'n era van luukse badkamers

'n Era van luukse badkamers

Die badkamer is dikwels een van die eerste vertrekke wat jy regruk wanneer jy begin huis opknap. Moenie in die slaggat trap om afskeepwerk te doen nie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Magies Marokkaans

Magies Marokkaans

Dié land in Noord-Afrika inspireer ontwerpers en argitekte die wêreld oor. Kom put uit ons eklektiese versameling dekor-elemente vir jou huis.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Hoe om die perfekte kombuis te skep

Die kombuis is lank nie meer net die hart van die huis nie, maar ook die spil waarom alles draai – ’n plek om te kuier en te ontspan.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Sommerso sjiek

Meng drukmotiewe en sterk primêre kleure vir ’n dromerige dog prettige gevoel in dié shabby chic woonvertrek.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Dekorraad- Kombuisprobleem

Ons gee raad oor hoe om ‘n koue kombuis met die hulp van ‘n laag verf en nuwe beligting op te kikker.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Boomhuis op vaste grond

In ‘n houthuis – hetsy van planke of stompe, of ‘n kombinasie daarvan – vind eenvoud en elegansie mekaar in perfekte harmonie.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
n Sofa wat jy jou styl pas

'n Sofa wat by jou styl pas

Kies ‘n sofa wat by jóú styl pas.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Kry jou huis knus in 4 stappe

Kry jou huis knus in 4 stappe

‘n Vertrek wat in die somer koel en aangenaam is, kan in die winter maklik koud en ongesellig lyk. ‘n Paar veranderinge kan dit ‘n snoesige kuierplek maak.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Rig jou huis in die Indiese styl in

Ons word al sedert die begin van die speseryhandel tussen Oos en Wes betower deur Indië se ryk kleure en oordadige styl.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }