Die Wincklers: Lesse uit ons eerste opknap

Die perfekte blyplek vir drie woelwater-seuns en twee besige entrepreneurs? Ja, met die rente raad en kontrakteurs is dit moontlik, vertel Heinz en Aletté-Johanni Winckler.

Tog was daar belangrike lesse om te leer, soos dat die kinders se speelplek reg by die hoofslaapkamer se venster dalk nou hul middagslapies gaan belemmer …

Hier deel hulle raad:

Sien die Wincklers se droomhuis in Tuis Opknap 2016 – nou te koop!

 

KYK NOU:

315x-850-promotion-nn-tuis-cover

Heinz en Aletté-Johanni Winckler se opknapprojek

 

WEB-FOOTERS-afr