Dekorkonsultant Misi Overturf wys hoe sy ’n leser gehelp het om haar slaapkamer op te kikker – en kyk watter potensiaal die ruimte nóg inhou.

Vars idees April 2012
Met die Tuis-span op pad KKNK toe, put ons dié maand inspirasie uit die Klein-Karoo.
Stuur jou bydrae
Leserhuis
Dramatiese rooi fluweelgordyne en hout oral het plek gemaak vir wit vloere en meubels, en veertjieligte melkdoek voor die vensters.
Dekorstukke wat saam hoort
In Februarie, die maand van liefde, steel paartjies die kollig. Ons kyk speels na dekorstukke in die huis wat saam hóórt.
Francois se foto-wenke
Tuis se fotograaf, Francois Oberholster, gee wenke oor hoe om die beste Voor- en Ná-foto’s van jou opknapprojek te neem.
Dekordilemma Desember 2011
Ons help ’n leser om haar effens beknopte stoep so in te rig dat dit by die res van haar huis inskakel.
Ekstra leefruimte in jou motorhuis
Baie motorhuise is opgaarplekke vir ou bokse en stukkende tuingereedskap. Kyk ’n slag met nuwe oë na joune, en skep meer spasie op jou werf.







Kook en wen R200 000!
