Comments for Tuis

Comment on Leserresep Mei 2012 by Sonja
Tydens ‘n onlangse see-vakansie het ons hierdie appelkoek gebak (leserresep Mei 2012). Dis die maklikste koekresep wat ons nog teegekom het en die eindresultaat was smul-lekker!

Comment on Leserblog: My ma se kreatiwiteit met mosaïek by Adele Farmer
Beste Tina

Omdat dit ‘n leserprojek is sal dit bes wees om Neil self te kontak.  Sy besonderhede is op sy blog.  http://tuis.co.za/blog/my-ma-se-kreatiwiteit-met-mosaiek .

Vriendelike groete

Die Tuis Span

Comment on Leserblog: My ma se kreatiwiteit met mosaïek by Tina
Die prentjie by die skakel van hierdie artikel is ‘n pragtige groen pot met die woord garden op. Ek kry ongelukkig nêrens op die bladsy ‘n groter weergawe daarvan nie?

Waar kan ek dié prentjie asook foto’s van die res van die items wat Niel beskryf kry?

Comment on Spoelklip-sirkel by Gina Krugr
Is besig om my tuin te herontwerp gaan beslis iets  soortsgelyk aanpak. Dankie

Comment on Maak dié mosaïektafel by Barbara
Baie mooi – ek gaan dit definitief probeer!

Comment on Leserresep Mei 2012 by Johané
Goeie middag Melinda

Ek is baie jammer om te hoor dat die gesondheidsblokkie resep in die April uitgawe van Tuis nie vir jou watswonders gewerk het nie.

Die resep is getoets en soos jy op die foto kan sien, het dit gewerk. Die botter, heuning en koeksoda wat saam gesmelt word hou die blokkie bymekaar en geen verdere bindmiddel is nodig nie. Die blokkies het ‘n effens krummelrige tekstuur, maar hou vorm as die megsel goed genoeg deurgemeng is voordat dit in die oondpan gedruk word. Ek weet nie regtig hoe om  verder raad te gee nie. Oonde verskil, hoogte bo seespieël kan gebak beïnvloed en so ook die vog inhoud van jou bestanddele. Indien jy wel die resep weer wil probeer, kan jy ‘n klont meer botter en heuning byvoeg as die mengsel te droog lyk voor jy dit bak.

Weereens jammer vir enige ongerief, kontak ons gerus weer indien jy enige verdere vrae het.

Vriendelike groete

Johané Neilson

Assistant Food Editor

Comment on Leserresep Mei 2012 by Melinda Bbester
April 2012 uitgawe, bl 119 resep vir Gesondheidsblokkies, het nie korrek uitgekom nie.

Hopeloos te krummelrig.  Bevestig asseblief of daar nie bindmiddel (eiers) of vloeistof moet in die resep bygevoeg word nie.

Ek verneem graag van julle.  Is die resep deur julle “kombuis” getoets?

Baie dankie

Melinda Bester

Comment on BLOG: Ontdek matglas-spuitverf by Jeanne-Marie
Dis nou toevallig!!! ons het net so tydjie terug ons voordeur gespuit!!  Die aluminiumblinding het `n erge ‘knock’ deur die kinders en honde gevang en so lelik begin lyk.  Dit is twee houtdeure met 3 glaspanele elk.  ek het net elke paneel `n maskeerband randjie geplak en die binneste gedeelte gespuit.  Dit was ongelooflik maklik en vinnig en lyk soveel beter!  wens net die blikkies was ietwat goedkoper (myne was R70 per blikkie), want dan het ek sommer nog `n paar vensters en potjies en goed gespuit!

Comment on Kruissteek sonder naald en gare by Magda Rautenbach
Ek is mal hieroor! Dis pragtig!

Comment on Herwin jou kombuis by Sarien
Ek is mal oor die herwinde kombuis.  Waar het julle die perspex skuifdeurtjies gekry en hoeveel het dit gekos?  Ek het dieselfde tipe kombuis en dit gaan ‘n groot verskil maak.