Maak dié treffende mosaïektafel binne 'n dag – jy’t nie eens ondervinding nodig nie!
Skep jou eie waterfontein
Skep ’n kalm oase in jou tuin met ’n bekostigbare, dog treffende, fontein wat jy in ’n japtrap kan maak!
Nuwe baadjie vir 'n ou laaikas
Kleurblokke is nou hoogmode en behels helder kleure wat in bepaalde vorms op klere, mure en selfs meubelstukke aangebring word.
Portaaltafeltjie met versteekte laaie
Dié nuttige muurgemonteerde portaaltafeltjie het versteekte laaie – die perfekte plekbespaarder in kleiner ruimtes.
Kroeg op wiele
’n Kroeg op wiele maak dinge gesellig op die stoep, langs die braai, by die swembad – net waar jy wil!
Francois se foto-wenke
Tuis se fotograaf, Francois Oberholster, gee wenke oor hoe om die beste Voor- en Ná-foto’s van jou opknapprojek te neem.
Regruk met flair-finaliste 2011
Dié opknapkompetisie lok elke jaar massas inskrywings van vernuftige selfdoeners landwyd. En elke jaar word die mededinging net strawwer, wat dit al moeiliker maak om die bestes te kies.










Kook en wen R200 000!
