Archive | Dekor RSS feed for this section

Dekordilemma: Een ding lei tot 'n ander…

Dekorkonsultant Misi Overturf wys hoe sy ’n leser gehelp het om haar slaapkamer op te kikker – en kyk watter potensiaal die ruimte nóg inhou.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Vars idees Maart 2012

Trefkrag in jou dekor vra nie geld nie – net ’n ryk verbeelding.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Leserhuis

Dramatiese rooi fluweelgordyne en hout oral het plek gemaak vir wit vloere en meubels, en veertjieligte melkdoek voor die vensters.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 1 }

Dekorstukke wat saam hoort

In Februarie, die maand van liefde, steel paartjies die kollig. Ons kyk speels na dekorstukke in die huis wat saam hóórt.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Vars idees met potte

Put inspirasie uit dié interessante kombinasies in ‘n pot.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Francois se foto-wenke

Tuis se fotograaf, Francois Oberholster, gee wenke oor hoe om die beste Voor- en Ná-foto’s van jou opknapprojek te neem.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Uit liefde vir glas

Vandag spog dié selfopgeleide glaskunstenaar en ma van drie met verskeie skeppings.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }
Details op Stoep

Dekordilemma Desember 2011

Ons help ’n leser om haar effens beknopte stoep so in te rig dat dit by die res van haar huis inskakel.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }