Tangerine Tango(rooi-oranje) Sylvia Burgoffer Posbus 10173 Brentwood Park
BLOG: Ontdek matglas-spuitverf
Soek jy privaatheid, maar vind gordyne net te swaar? Een oplossing is om jou ruite met mat spuitverf te bedek.
Leserblog: My ma se kreatiwiteit met mosaïek
Na my ma se aftrede het sy begin om mosaïek te doen as ‘n stokperdjie. Sy het ‘n demonstrasie bygewoon en toe sommer self die kreatiwiteit verder laat vloei.
Kruissteek sonder naald en gare
Verlede jaar het een van my gunsteling-dékorblogs, Bloesem, die werk van die talentvolle ontwerper Eline Pelinkhof ten toon gestel. Haar kruissteek muurskildery het dadelik my oog gevang en ek was betower.
BLOG: Winskopiejag
Hier’s die bewyse dat mooi goed nie ’n fortuin hoef te kos nie. Kyk wat het ek dié week raakgeloop.
Pienkvoete op pad?
Koekies maak wonderlike dankie-sê-geskenkies vir troues, verjaardagetes en ook by ’n ooievaarstee. ’n Pakkie goue, bros gemmerbroodmannetjies, of selfs net een pragtig versierde vormkoekie, kan bydra tot die tafeldekor en sal gaste baie spesiaal laat voel. Al wat jy nodig het is ’n lekker resep en ’n bietjie kreatiwiteit.
BLOG: Kleurryke brakke en katte
Vergeet van ’n saai kosbak of vaal bed – vandag is daar die oulikste bykomstighede vir troeteldiere in die mooiste kleure. Hier is ’n paar van my gunstelinge.
BLOG: Laat daar kleur wees!
As daar nou een mens op die aardbol is wat ’n neutrale palet verkies, is dit ek, maar elkeen van ons kan soms doen met ’n titsel kleur om ons leefruimte op te vrolik. As jy dus – soos ek – nie juis waaghalsig is nie, kan jy altyd helder skakerings inbring met kleiner artikels, soos dié paar wat ek vandeesweek raakgeloop het.








Kook en wen R200 000!
